Kry die beste roete, elke dag,

met reële-tyd hulp van ander bestuurders.

Waze is een van die wêreld se grootste gemeenskaps-gebaseerde verkeer en navigasie toepassings. Sluit aan by bestuurders in jou omgewing wat reële-tyd verkeer en padtoestand inigting deel, wat almal tyd en brandstof bespaar op hul daaglikse pendel.

Waze. Uitoorlê Verkeer, Saam.